News

Pretoria was vir Theuns Jordaan ’n vreemde stad – ten minste aan die begin. Later het hy een met die stad geword, al was hy nie ’n boorling nie. Maar die man wie se stem uniek was en wie se musiek van ...
Die reuse Theuns Jordaan Tribute-konsert op 25 Maart 2023 bring van die beste en gewildste Afrikaanse kunstenaars vir een dag byeen op Loftus Versfeld om hulde te bring aan dié ikoniese musikant.
Appel gesels oor sy nuuste enkelsnit, 'Sterre', waar hy sy inspirasie vandaan kry en sing 'n spesiale weergawe van 'Nonna'.